Valentynsdagpiekniek by Taalmonument
Kom geniet die beeldskone uitsig, sonsondergang en pragtige liggies-versierde tuine met jou geliefdes hierdie Valentynsdag vanaf 17:00 tot 22:00. Bring jou eie piekniek of bestel vooraf by +27 (0)21 863 2800 / (0)72 705 3590. Gewone toegangsfooie geld. www.taalmuseum.co.za/taalmonument-besoekersinligting