tanniehettie voorblad Taalgenoot

Kliek hier om ’n artikel te lees oor Hettie Witbooi en die ATKV-rieldanskompetisie wat in die Herfs 2015-uitgawe van Taalgenoot verskyn het, deur Stephanie Nieuwoudt:

RUK & RIEL
Die ATKV se jaarlikse Rieldanskompetisie word vanjaar vir die
10de keer aangebied. Die oudste dansvorm in Suider-Afrika
het danksy entoesiastiese deelnemers, organiseerders en
toeskouers as ’t ware uit die stof opgestaan. Op 60 is Hettie
Witbooi die hartklop van die riel en met mense soos Elias P. Nel
en Floris Smith kry sy die kans om gereeld haar jeug te herleef.